Cover Image of Download NetNuus 3.4.3 APK

4.3/5 - 11.061 votes

ID: com.netnuus.android

  • Author:

  • Version:

    3.4.3

  • Update on:

Download APK now

The description of NetNuus


NetNuus is ‘n gratis, Afrikaanse nuus-app wat jou in 'n japtrap op hoogte bring van die jongste nuus waaroor almal praat. Die app is gemaak vir die van ons wat nuus vinnig wil lees, niks wil mis nie en nie verlore raak nie. Dis nuus wat saak maak: raakgevat. Wanneer iemand jou vra: "Het jy gehoor?"... het jy dit waarskynlik reeds op NetNuus gelees. Die app bied ‘n gerieflike leeservaring – wat ons die gewildste Afrikaanse nuus app in Suid-Afrika gemaak het. Het jy iets op die hart? Wat dink jy oor wat in die nuus gebeur? Sê jou sê of reageer met ‘n gesiggie – maak soos jy smaak. Met regstreekse kennisgewings (“push notifications”) verseker die app dat jy geen stories misloop nie. Dis rolnuus vir almal.
Show more
  • Category

    News
  • Requirements:

    Android 5.0+

NetNuus 3.4.3 APK for Android 5.0+

Version 3.4.3 for Android 5.0+
Update on 2021-05-26
Installs 100.000++
File size 55.220.998 bytes
Permissions view permissions
What's new Ons het ‘n paar verbeteringe aangebring sodat jou app-ervaring net soveel beter kan wees. Geniet! Ons wil graag van jou hoor! Plaas gerus ’n resensie of ’n beoordeling.

---

ENGLISH We made a few fixes to improve the overall app experience. Enjoy! We would love to hear from you. Please consider leaving a review or rating!

Versions history:

Show more
Hit APK
Show more